Kontak Carl +2782 230 9823
More info: Bushwild Adventure Camps & Hunting Safari's
A) Wildpryse vir die 2011 seisoen
Koedoe
Bul onder 40” : R3 800 – 00
Bul tussen 40" - 45” : R4 500 – 00
Bul tussen 45 - 50” : R5 000 – 00
Bul tussen 50 - 55” : R7 000 – 00
Bul 56 – 60” : R10 000 – 00
Bul 60”en langer : R15 000 – 00
Koei : R2 700 - 00
Rooibok
Ram onder 20" : R900-00
Ram tussen 20-23" : R1 000-00
Trofeeram (bo 23") : R1 300-00
Ooi : R800-00
Blouwildebees
Bul : R3 000 - 00
Koei : R2 700 - 00
Vlakvark
R500-00 of bo 12" R800-00
Blesbok
Ram onder 16" : R1 050-00
Ram bo 16" : R1 400-00
Ooi : R1 050-00
Waterbokke
Bul : R8 500 – 00
Koei : R5 500 - 00
Bosbokke
Ram : R7 500-00
Ooi : R5 500 - 00
Koedoekamp
Jagters : R220 – 00/nag
Nie Jagters : R120 – 00/nag
(Vuurmaakhout – redelike gebruik -, Eetgerei, Potte en Panne ingesluit)
C) Ander dagfooie
- Voertuig (4x4) + Brandstof : R230 – 00/dag of gedeelte
- Gidse (Verpligtend) : R50 – 00/dag of gedeelte
- (Goed opgelei: Toegewyde Jagtersertifikate en/of PH)
- Kwesskote (Kry bloed) : Volle prys van dier
- Misskote : R200 – 00
- Afslag (Nie kuip). U kan egter self afslag : -
- Koedoe/Zebra/Blouwildebees : R150 – 00
- Alle ander wild : R 50 - 00
- Taksidermis is beskikbaar op versoek : Vir jou rekening
(Elke skut se EIE verantwoordelikheid: Wat en wanneer om te skiet!)
Minimum van drie jagters en twee nagte (Minimum van R1 240 -00 per jagter per geleentheid). Deposito van R1 240 – 00/jagter is betaalbaar om ‘n bespreking te bevestig. By die bepaling van Trofeediere word die SA Jagters - Meetmetode se rëels gebruik.










